Search Now to Find Amazing Website on I Dmoz ORG

Christen Websites

- Category ID : 479440
1 -

Visnet

Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
2 -

Sermoen

Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
3 -

SA Christen

Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
4 -

Op die Snykant

Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
5 -

Die Gelofte

Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
7 -

Voice of Prophesy Bybelskool

Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
8 -

AnTWoord

Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
9 -

Truth Exposed

Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
10 -

Groepkursus oor 1 Johannes

Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
11 -

Geanker in Christus

Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
12 -

Theophil-artikels

Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
13 -

Calvinistiese poslys

Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
14 -

Dominee.co.za

Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
15 -

Jakob Lorber

Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
16 -

Wendag

Forum en wiki-bladsye vir gesprekke oor die Christelike godsdiens.
17 -

Eksderde Kampe en Konferensies

Inligting oor kampe in Pretoria en Mosselbaai. Verblyf- en venue-huur.
18 -

Daily-Message

Afrikaanse vertalings van Daily-Message-oordenkings.
19 -

Dr Louis de Kock

Louis en Annatjie de Kock, pastorale sielkundiges vir enige soorte emosionele probleme.
20 -

CUM Bookstores

Christelike Uitgewersmaatskappy. Tweetalige portaalwerf.
21 -

Christelike Internetbiblioteek

Allerlei aflaaibare artikels en bronne oor verskeidenheid van Christelike onderwerpe.
22 -

Daily-Message

Christelike oordenkings in die Daily-Message
Business
Computers
Games
Health
Home
News
Recreation
Reference
Regional
Science
Shopping
Society
Sports
All Languages
Arts